Terrys Cozy Homestay
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Chestnut road, Primrose, Germiston, 1401, Gauteng
- Vanaf R550 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Terry’s Cozy Homestay bied gemaklike verblyf in Germiston, gerieflik geleë net 10 minute vanaf OR Tambo Internasionale Lughawe, wat dit 'n ideale opsie maak vir sakereisigers, paartjies, gesinne of groepe.
Hierdie tuisblyplek bied gaste 'n keuse van 3 onlangs opgeknapte gesinskamers, elk met 'n privaat ingang. Die kamers is goed ingerig met gemaklike beddens, slim-TV's, yskaste, mikrogolfoonde, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Let asseblief daarop dat die kamers 'n badkamer deel.
Die tuin bied die perfekte omgewing vir ontspanning, en gaste kan ook gebruik maak van die gemeenskaplike swembad, buitesitplekke en braaigeriewe. Of jy nou oornag of 'n langer besoek geniet, Terry’s Cozy Homestay bied 'n verwelkomende basis met maklike toegang tot die lughawe en omliggende besienswaardighede.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 13 Chestnut road, Primrose, Germiston, 1401, Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Chestnut road, Primrose, Germiston, 1401, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang