Tertia's Log Cabin
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 31 Falcon Street, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
- Vanaf R1 300 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Tertia's Log Cabin is 'n bekoorlike selfsorghouthuisie in 'n stil woonbuurt van Port Alfred in die hartjie van Kowie. Dit bied 'n uitsig oor die Port Alfred Royal Club en spog met uitsigte oor die see.
Dié eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskassie, 'n tweeplaatstoof, konveksie-oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n eiland met stoele toegerus. Die aangrensende sitarea het gemaklike rusbanke, 'n TV en 'n lessenaar.
Die skuifdeure maak oop na die balkon met buitesitplek, 'n gasbraai en see-uitsigte in die verte. Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar. Die verblyf is troeteldiervriendelik en kan klein troeteldiere akkommodeer indien vooraf gereël.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Tertia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 31 Falcon Street, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
- Gaste dink Tertia's Log Cabin het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 31 Falcon Street, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang