Successfully reported
+39

Tertius Lodge

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Piet Retief Street, Sonheuwel Central, Mbombela (Nelspruit), 1201, Mpumalanga
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Tertius Lodge is 'n vakansielodge in Mbombela (Nelspruit). Dit is net 7 km van die Mbombela Stadion, 2,9 km van die i'Langa Mall en 4 km van die Nelspruit Natuurreservaat af.

Verblyf word aangebied in Standaard Koninggrootte- of Koningingrootte-kamers. Elke kamer het 'n en suite-badkamer. Kamergeriewe sluit tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en WiFi in.

Ontbyt kan voorsien word op spesiale versoek en teen ekstra koste.

Die lodge het 'n stoep en tuinarea met sitplek en ingeboude braaigeriewe. Daar is ook 'n buiteswembad wat gaste mag gebruik. Veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

3.3/ 5

Gebaseer op 3 resensies


Netheid
3.3
Ligging
3.7
Waarde vir geld
3.0
Diens
3.0
Veiligheid
3.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.3/5

Nelisiwe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 2 Piet Retief Street, Sonheuwel Central, Mbombela (Nelspruit), 1201, Mpumalanga
  • Gaste dink Tertius Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Piet Retief Street, Sonheuwel Central, Mbombela (Nelspruit), 1201, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd8b403a1abe58a0d46e7c1efcd568973071b8f594a8dcaff868031421d36ed966ac4d43f80d78b6c6dcf41da079b95e98cc8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 3 5 1 4 2 Piet Retief Street Sonheuwel Central 1201 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.479653848024 30.978747342397
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang