Successfully reported

Tevrede

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Annali J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Ons het heerlik gebly! Sal Tevrede Selfsorg vir seker aanbeveel! Was heerlik. Lekker naby vir ons seun se interskole teen Oakdale. Sal net aanbeveel dat daar hangplek in die kamer gesit word waar 'n kledingstuk of twee opgehang kan word. Die kombuis kan ook 'n basting kwassie en braaitang bykry. Daar is 'n tang by die vuur, maar sal 'n aparte tangetjie in die laai sit vir vleisbraai. Geen WiFi. Nie vir ons 'n probleem nie, maar dink daar sal gaste wees vir wie dit moontlik 'n vereiste sal wees 'to tick all the boxes'.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paulien L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Heerlik! Ons het heerlik gebly by Tevrede! Rustige plaasgevoel met skape en beeste voor jou deur! Ons maak beslis weer so!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Goed vir die siel! So rustig en die mooiste mooi! Ongelooflik lekker! Sal vir seker weer daar bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morne D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Absolute tranquility. Fantastic setting. If you want to break away from everything and experience a beautiful farm vibe, cows and sheep minding their own business just a few feet from the surrounding fence.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chrisma T
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mei 2025

Privaat geleë met die mooiste uitsig. Hierdie is die perfekte plek om te bly as daar 'n toernooi by Hoërskool Oakdale is. Dis 2 km van die skool af en het die asemrowendste uitsig op Sleeping Beauty en die res van die bergreeks. Alhoewel daar nie WiFi is nie, is die ontvangs goed genoeg dat ons met ons eie data kon stream toe ons wou rugby kyk. Die eienaar het vir ons hout gegee vir die eerste aand en was verskriklik gasvry. So hier en daar 'n goggatjie, maar dis heel aanvaarbaar as mens so naby aan die natuur wil bly. Ons groep vriende het baie lekker gebraai, gekuier en musiek geluister by Tevrede. 100% privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Quintin M
1 nag Gesin met tieners
4.8
Apr 2025

Wonderful. Very neat and all that was needed was available.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Riaan M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Okt 2025

Soos bo. Netjies en goeie ligging t.o.v. Oakdale Hoerskool. Spasie vir klere om te hang of in te pak in die slaapkamer, 'n TV en WiFi in die leefarea sal bydra tot gerieflikheid en waarde.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Kobus & Leonie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2025

Stil omgewing, skoon en lekker in 'n baie mooi plekkie met alles wat jy nodig het. Ons is baie tevrede met tevrede 2, ons het die binnebraai baie geniet en die stilte met verskeie voëls en diere was wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco G
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Jul 2025

Heerlik. Heerlik gekuier! Ligging ideaal!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Sally D
Kort verblyf Besigheidsreis
4.4
Apr 2025

Pleasant, safe, and comfortable. It was comfortable and pleasant. We felt safe and secure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Dorette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Freezia Street, R323, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd2c03aa00c9f36875cce8bc407fea37bf886e4703d0d9a324a75d4282b0be31babc99b9e29437fa2ebb1a63dfb53eafae8c5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 16 Freezia Street R323 6670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.045198432951 21.235674279674
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang