Successfully reported
+21

Tevrede

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Freezia Street, R323, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Tevrede is in Riversdal, 'n dorp langs die N2 in die Hessequa-streek wat tussen Kaapstad en George is, geleë. Dit is die perfekte bestemming vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.

Verblyf word in 2 selfsorgeenhede gebied wat elk slaapplek vir 6 gaste en 2 slaapkamers het. Elke eenheid het 'n privaat badkamer en 'n volledig toegeruste kombuis.

Veilige parkeerplek en braaigeriewe is beskikbaar. Die verblyf spog met 'n uitsig op die Sleeping Beauty-bergreeks en gaste kan die natuurskoon geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Annali J
Gesin met tieners
5.0
Ons het heerlik gebly! Sal Tevrede Selfsorg vir seker aanbeveel! Was heerlik. Lekker naby vir ons seun se interskole teen Oakdale. Sal net aanbeveel d...
Sien meer
Aug 2025
Paulien L
Gesin met tieners
5.0
Heerlik! Ons het heerlik gebly by Tevrede! Rustige plaasgevoel met skape en beeste voor jou deur! Ons maak beslis weer so!
Jul 2025
Anton G
Saam met lewensmaat
5.0
Goed vir die siel! So rustig en die mooiste mooi! Ongelooflik lekker! Sal vir seker weer daar bly!
Apr 2025
Morne D
Gesin met tieners
5.0
Absolute tranquility. Fantastic setting. If you want to break away from everything and experience a beautiful farm vibe, cows and sheep...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Chrisma T
Saam met vriende
4.8
Privaat geleë met die mooiste uitsig. Hierdie is die perfekte plek om te bly as daar 'n toernooi by Hoërskool Oakdale is. Dis 2 km van die skool af en...
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Dorette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 16 Freezia Street, R323, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
  • Gaste dink Tevrede het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Freezia Street, R323, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd2c03aa00c9f36875cce8bc407fea37bf886e4703d0d9a324a75d4282b0be31babc99b9e29437fa2ebb1a63dfb53eafae8c5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 16 Freezia Street R323 6670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.045198432951 21.235674279674
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang