Thaba Legae Guest Lodge
- Kapasiteit: 44 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Donkerhoek Road, Plot 172 Rietvlei, Rustenburg, 0300, Noordwes
- Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Thaba Legae Guest Lodge bied 'n rustige wegbreek tussen die Magaliesberge en is vir sakereisigers en vakansiegangers. Die lodge is 13 km vanaf Rustenburg en 144 km vanaf Johannesburg en bied maklike toegang tot die N4.
Daar is 19 en suite-gastekamers met lugversorging, sowel as 3 grasdakkamers sonder lugversorging.
Die lodge bied talle geriewe soos gratis WiFi, 'n kroeg, eetkamer, konferensiegeriewe met oudio- en visuele konferensietoerusting, en 'n kantoor met internet-, faks- en kopieergeriewe. Troues en ander sosiale funksies kan hier gehou word en ons kan alle etes voorsien.
Kom ontspan by die swembad en geniet daguitstappies na Sun City (42,8 km) en Pilanesberg Nasionale Park (62,4 km).
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Millicent Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Donkerhoek Road, Plot 172 Rietvlei, Rustenburg, 0300, Noordwes
- Gaste dink Thaba Legae Guest Lodge het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 44 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Donkerhoek Road, Plot 172 Rietvlei, Rustenburg, 0300, Noordwes
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang