Successfully reported

Thaba Lenaka 1

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 158 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Leonora V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Dit was heerlik. Die uitsig terwyl jy koffie drink in die oggend en die geselskap. Dit was heerlik. Die uitsig terwyl jy koffie drink in die oggend en die geselskap van die voëltjies was wonderlik. Marié was 'n baie vriendelike gasvrou. Ek sal Thaba Lenaka 1 met 'n geruste hart aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janes B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Ware juweel in die bosveld. Het regtig baie lekker gebly en sal beslis weer gaan. Pragtige uitsig, 'n ware juweel in die bosveld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bruce K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Will book again. Responsive host, amazing views, tranquil.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ann T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Awesome. We were very surprised with the place and will definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Raymond S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Baie luukse huis met 'n prentjiemooi uitsig oor die waterberge. Luukse verblyf met 'n prentjiemooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henri W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Ontspanne en rustig in 'n goed toegeruste eenheid. Dit was ons tweede keer by Thaba Lenaka en ons het dit weereens baie geniet. Die plek is baie goed toegerus en die stilte in die bos is verkwikkend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rebecca K
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Best accommodation in the wilderness with all that you need, will definitely go. Tranquility at its best.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Thaba Lenaka gee jou sielsrus waar jy uitgerus kan terugkeer huistoe. Baie lekker gerus. Huis het alles wat nodig is. Daar is 'n buitebraai asook gasbraai op die dek. Fantastiese uitsig vanaf die dek waar jy vir ure kan sit en lees of net kuier. Ons het die stap geniet waar jy die blesbokke, sebras, rooibokke, duikers en wildebeeste kon sien wei. Rus vir jou siel waar jy werklik sielsrus ervaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henri W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Rustig. Baie rustig en 'n pragtige omgewing. Pragtige uitsig oor die Bosveld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelie G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Relaxing. We really enjoyed the large deck. The noises of the quad bikes from an adjacent farm were a bit annoying. I think it is necessary to add in the description of the property that it is not totally secluded. One can see lots of properties all around.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
Thaba Lenaka 1
We enjoyed having Annelie as a guest, but to reply to her review. We border Klein Kariba Holiday Resort and unfortunately, their quad bikes are ridden more frequently during the holiday season. Our cottages are secluded from each other. Regards

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Marie Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 305

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
R 2 360
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 360
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 360
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm 7, 11 Valencia, Bela Bela (Warmbaths), 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ3MmNkMzgwLTY1ZmMtNGIzZC1iMGRiLTQ3ZGJkZDMyMDIzZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 360 per nag, vir 4 mense 158 5 1 5 Farm 7 11 Valencia 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.83249641136 28.343600034714
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang