Thaba Monate Game Lodge
- Kapasiteit: 138 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Portion 2, Buisfontein, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Vanaf R470 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Thaba Monate Game Lodge is geleë in Bela-Bela, Limpopo, 'n streek bekend vir sy wildlewe, staproetes en skilderagtige natuur. Die lodge is in die bos geleë, waar diere vrylik rondloop.
Verblyfopsies sluit in chalets en kampeerplekke. Die chalets is gemeubileer met gemaklike beddens en badkamers met 'n stort, bad of net 'n stort. Gaste by die kampeerplekke moet hul toerusting saambring.
Elke chalet beskik oor 'n kombuisie met 'n yskas, stoof en eetgerei. Beddegoed ingesluit, geen handdoeke word voorsien nie.
Bykomende geriewe sluit in 'n swembad, 'n braai-area en veilige parkering.
Gaste kan aktiwiteite soos voëlkyk, wildkyk en fietsry geniet. Die lodge is die tuiste van verskeie diere, insluitend njala, koedoe, impala, blouwildebees, kameelperd, waterbok en sebra.
Nabygeleë besienswaardighede sluit in Waterberg Zipline Adventures, Bambelela Wildlife Care, die Vervet Monkey Rehabilitation Farm, die Thaba Kwena Crocodile Farm en die Cheetah Experience.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.9/5
Thaba Monate Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 140
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Portion 2, Buisfontein, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Gaste dink Thaba Monate Game Lodge het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 138 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Portion 2, Buisfontein, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang