Successfully reported

Thaba Nkwe Bushveld Inn

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Goed

Netheid
3.6
Ligging
3.9
Waarde vir geld
3.3
Diens
3.4
Veiligheid
3.8
Maggie D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Baie rustig, netjiese en baie hulpvaardige personeel. Absoluut fantastiese plek om te bly. Sal beslis weer gebruik maak van hulle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmi D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Lekker erg breek plekkie. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elmi D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Lekker weg breek plekkie. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Andries P
Kort verblyf
4.6
Mrt 2025

Rustig in die bosveld. Ek het baie lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantell
Thaba Nkwe Bushveld Inn
Goeie dag, Ons is baie bly dat jy dit hier by ons geniet het. Ons hoop om jou gou weer te verwelkom.

Malinda G
1 nag Gesin met klein kinders
3.2
Aug 2025

Die ontvangsdame was baie aangenaam en hulpvaardig. Die stortvloer is heeltemal onveilig, die stortkop was aangepak en net 'n paar straaltjies water het deurgekom. Die stortdeur het glad nie deurknoppe aan nie. Daar was net 2 handdoeke vir 3 mense. Die beddegoed was redelik oud, die kussings plat geslaap.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag
1.6
Mei 2025

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Stuart C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Clean chalet and friendly staff. The chalet was clean and staff were friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maria M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.6
Des 2024

Bad, couldn't get service, no tissues, old towels. Was so bad, old towels, no toilet roll, had to buy first night. Couldn't sleep, a lot of flies. We had to go and buy a Doom. Don't know about other days but holidays. Bad because no helpers.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Besigheidsreis
1.6
Jul 2024

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0

Amanda W
Kort verblyf
3.8
Mrt 2022

Baie goed, mense was baie behulpsaam, kroegman en die bestuur. Dankie ons het lekker gekuier, diens waas baie goed.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Chantell Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5km from Thabazimbi on R510 Lephalale road, Thabazimbi, 0380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd4fe7b0667b00d09c5edeefd757fa71b088f17a27da09ff48ff2cc086fe82e9ee598ac46b09a880fd771929dd3a6e975be35?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 39 5 1 4 5km from Thabazimbi on R510 Lephalale road Thabazimbi 0380 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -24.546205815078 27.394414544106
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang