Successfully reported
+28

Thabaledi Game Lodge

  • Kapasiteit: 272 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 11 Farm Border Q187, Doornpoort, Brits, 0250, Noordwes
  • Vanaf R590 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Thabaledi Game Lodge is tussen Thabazimbi en Brits geleë, in die hartjie van die Afrika Bosveld, net 1,5 uur se ry noord van Johannesburg en 1 uur se ry vanaf Sun City.

Verblyf bestaan uit 'n verskeidenheid eenhede wat 4-slaap-, 8- en 10-slaap-eenhede sowel as Bushcamp Bungalows insluit. Daar is ook 'n kampplek met 32 staanplekke, elk met sy eie badkamer. Gaste wat by die kampplek bly het toegang tot 'n swembad en boma-area by die karavaanpark, maar het ook toegang tot die hooflodge.

'n Konferensie- en werkswinkelfasiliteit is op die perseel beskikbaar en die lodge kan troues, gesinsbyeenkomste, groepfunksies en skoolkampe aanbied.

Daar is 'n wye verskeidenheid doendinge in die area beskikbaar, insluitend wildritte, voëlkyk, bergfietsry en natuurroetes. Ander geriewe sluit 'n vlugbalbaan en 'n speletjieskamer met pooltafel en tafeltennistafel in.

Nuutgeboude hindernisbaan met King-swaai, hangbrug en *zip* glybaan.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Konferensiegeriewe
Swembad

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.1
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Corlé B
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker. The chalet is exceptionally spacious and well-maintained. The air conditioning system is excellent, and the manager is bot...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Thabo T
Gesin met klein kinders
5.0
Perfect. Awesome weekend away, peace is what we got. Staff from the gate and the owners were very welcoming. We were at the camping sit...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Dolf O
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastiese wegbreek. Baie lekker gekamp in die stilte van die natuur.
Jun 2024
Pontsho J
Gesin met klein kinders
4.6
Wonderful, adventurous and very safe. The stay was wonderful, the staff was very friendly and accommodating. All rooms were clean and h...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Tanya J
Gesin met klein kinders
4.6
We will visit again! The luxury accommodation was lovely, neat and clean. Just make sure to bring your own soap and hand towels for the...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Anie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Portion 11 Farm Border Q187, Doornpoort, Brits, 0250, Noordwes
  • Gaste dink Thabaledi Game Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 590
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 590
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 590
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 272 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 11 Farm Border Q187, Doornpoort, Brits, 0250, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAs8kdIPUl6HrYJoaxZnuDnAcOEOW36jlAe5trgrX2kjbHozNVHY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R590 per nag (plek vir 6) 50 5 1 4 Portion 11 Farm Border Q187 Doornpoort 0250 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.229674 27.642824
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang