Successfully reported
+57

Thali Thali Game Lodge

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zoutekuylen 179, R27, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Thali Thali Game Lodge is aan die Weskus geleë en bestaan uit 3 chalets en 5 glamping-tente wat in 'n sirkel rondom 'n vermaakarea met kroeggeriewe en 'n opelug-lapa uitgesprei is.

Die eenslaapkamer-chalet het slaapplek vir 3 gaste en is toegerus met 'n dubbelbed, 1 enkelslaapbank en 'n badkamer met 'n stort. Hierdie eenheid is ook toegerus met 'n kaggel, sitarea, TV, DStv en 'n kombuisie. Die tweeslaapkamer-chalet het slaapplek vir 7 gaste en is toegerus met 'n dubbelbed, 2 stapelbeddens en 1 enkelbed. Ander geriewe in die kamer sluit 'n badkamer met 'n stort, 'n kaggel, sitarea, TV, DStv en 'n kombuisie in.

Die luukse en suite-seil-lodge beskik oor 'n gestruktureerde tent wat 3 gaste kan akkommodeer en is toegerus met 'n dubbelbed en 'n enkelslaapbank. Ander geriewe in die kamer sluit 'n kaggel, sitarea en 'n kombuisie in.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, veilige parkeerplek, 'n braai-area en konferensiegeriewe in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Wildritte
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
Mooi uitsig
Grondpad
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Marthinus R
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing. Awesome mense en pragtige plek. Hulle het tot my vrou se verjaarsdag lekker gemaak. So spyt ek het nie langer geboek nie. Beste ervaring wat ...
Sien meer
Okt 2025
Damon B
Gesin met klein kinders
5.0
Peaceful, comfortable, affordable break away. My family and I recently had a wonderful stay at Thali Thali Game Reserve. We truly appre...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Lisa S
Gesin met klein kinders
5.0
Fantasties! Ons het vreeslik lekker gebly. Die personeel is baie behulpsaam en vriendelik. Die huisies is regtig baie skoon en netjies en alles is daa...
Sien meer
Sep 2025
Mirrie V
Gesin met klein kinders
5.0
Must go again soon! We had a lovely stay with everything we needed and more. The food in the restaurant was very good. The service was ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Desiree H
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie veldervaring. Goed toegeruste, skoon chalet.
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Thys & Amalia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Zoutekuylen 179, R27, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Thali Thali Game Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zoutekuylen 179, R27, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAA3v4TCgNIscQqmcagGGx9a2ITDfdKKk9xbJAYQ7MXCRQiNoWaV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 49 5 1 5 Zoutekuylen 179 R27 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.030990718804 18.135048030263
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang