Thanda Tau
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm Rooikraal 454, Exit 107, N3 Reitz/Roadside off-ramp, Roadside, 9835, Vrystaat
- Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Thanda Tau is ideaal geleë oorkant die Sasol N3-Oos in die Vrystaat. Daar is 'n OK Express geriefswinkel en die Thanda Tau Spur Steak Ranch sodat reisigers en vakansiegangers verseker kan wees van 'n rustige oornagplek.
Die verblyf bestaan uit 11 luukse chalets waarvan elke chalet Netflix, 'n platskerm-TV, linne, badhanddoeke, komplimentêre toiletware, 'n haardroër, 'n bad en/of stort, koffiemaakgeriewe en 'n kluis insluit.
Gaste het 'n verskeidenheid geriewe tot hul beskikking, insluitend die Lion's Share Restaurant, die Chop Shop Deli, The Den curio shop, The Upper Crust bakkery, Cafe Tau en Pizzeria, 'n kunsgalery, Tau Cellar wynboetiek, De Jager Brouwerij mikro- brouery, 'n kinderspeelgrond kompleet met 'n miniatuur-treinrit en majestueuse Afrika-natuurlewe op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Hannes & Tiaan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 30
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Farm Rooikraal 454, Exit 107, N3 Reitz/Roadside off-ramp, Roadside, 9835, Vrystaat
- Gaste dink Thanda Tau het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm Rooikraal 454, Exit 107, N3 Reitz/Roadside off-ramp, Roadside, 9835, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang