Successfully reported
+31

Thanda Vista Guesthouse and Retreat

Gastehuis
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Susan Street, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 900 per nag (plek vir 3)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Plettenbergbaai, bekend vir sy uitgestrekte wit strande en uitsonderlike klimaat, word na verwys as "Die Juweel van die Tuinroete." Met asemrowende uitsigte oor die Indiese Oseaan, manjifieke berge en inheemse woude, het die vroeë Portugese ontdekkingsreisigers dit "Bahia Formosa" (of "pragtige baai") genoem.

Hier in Plett kombineer die natuur en sport om besoekers die kans te bied om 'n verskeidenheid doendinge te geniet soos gholf speel, in die son op die strand ontspan, in die woude of langs die strande stap, wildparke besoek, of walvis- en dolfynkyk. In die aande kan gaste kies uit 'n verskeidenheid uitstekende restaurante.

Thanda Vista (Thanda beteken "liefde" in Afrikatale) is 'n eksklusiewe B&B-instansie wat net 'n paar minute van Plettenbergbaai se wit sandstrande af geleë is. Ons is intiem, eksklusief en privaat en bied 5 luukse en suite-slaapkamers en 'n gastesitkamer.

Die eetdek op die eerste verdieping bied 'n uitsig oor die baai, en gaste kan selfs walvisse of dolfyne gewaar terwyl hulle ontbyt geniet. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Brigitte Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • 8 Susan Street, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Thanda Vista Guesthouse and Retreat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Rolstoelvriendelike parkeerplek
Vanaf
R 3 900
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 900
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 3 900
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Susan Street, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6b38f2ab12d6dca510c283d0d4a1bebcb36dee42a7c8510deeaaf26e6de8fa2b9c64cb6977b64641f0f2cc10f5ad1cc671b1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 900 per nag (plek vir 3) 4 5 1 5 8 Susan Street Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.042163329432 23.373101953373

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang