Successfully reported

Thandamanzi Self-catering

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 139 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Chris B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Baie lekker gewees. Wonderlike verblyf reg langs die Sabie Rivier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolene D
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Great. Die rivier naby is 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Rus vir die siel met pragtige uitsigte en vriendelike gesigte. Ons het gebly! Die Guinea Fowl kamer is pragtig en baie uniek. Martin het wel aangeraai dat ons na 'n ander kamer skuif omdat dit nogal warm kan raak op die boonste verdieping, en toe het ons 'n lekker kamer met 'n braai gekry die 2de aand. Die gesamentlike kombuis is ook baie goed toegerus. Dit was ook baie gaaf om bietjie op die perseel te kon rondstap en by die riviertjie te gaan sit. Ons het heerlik gebly en sal enige tyd weer daar aanklop!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ben B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Ontspan en geniet die rustigheid om jou. Die juweel in Sabie. Baie lekker plek en baie mooi. Sal weer by hulle oornag. Mense was baie vriendelik en hulpvaardig; ons het selfs bygestaan terwyl die plaasdiere kos ontvang het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerda
Thandamanzi Self-catering
Ek is baie bly julle het ons plek geniet. Dit was so lekker om julle te kon ontmoet. Kom kuier gerus weer as julle in hierdie omgewing is. Groete daar! Thandamanzi-span

Christine S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

A beautiful, scenic place next to the river. Very enjoyable. A very comfortable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerda
Thandamanzi Self-catering
Thank you for your rating. You are always welcome. Thandamanzi team

Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Heerlik. Baie, baie lekker gebly, dankie vir die gasvryheid. Sal weer kom kuier binnekort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerda
Thandamanzi Self-catering
Middag, dit was lekker om julle as gaste te kon hê. Die lang geselsies was baie interessant. Sien julle gou weer! Groete, Thandamanzi span

Wilma V
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Rustig, gerieflik, skoon en veilig. Ons het baie lekker by Thandamanzi gebly. Dit was so rustig met die rivier vlak by die stoep. Oulike hondekind het ook kom kuier. Ek kan dit vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerda
Thandamanzi Self-catering
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was 'n voorreg om jul hier te kon hê. Ons hoop om gou weer van jul te hoor. Groete, Thandamanzi-span

Pierre C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Rustig langs die rivier. Ons het slegs een aand oorgeslaap. Baie gerieflik en skoon. Gasheer vriendelik en behulpsaam. Die handwas seep botteltjie werk nie, en geen koffie sakkies in die houer nie, slegs suiker en poeiermelk sakkies. Miskien iets om na te kyk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolene S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Fantasties, sal enige tyd teruggaan. Dit is alles wat mens nodig het. 'n Huis van jou eie huis af. Rustig en die rivier wat daar verby vloei is amazing kalmerend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerda
Thandamanzi Self-catering
Dankie Nicolene vir die mooi terugvoer en dat jul hier by ons kom bly het. Julle is enige tyd welkom. Groete Thandamanzi span

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Gerda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 139

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 91 Lydenburg Road, Sabie, 1260, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM3YzlkNjhmLTdlMjktNDRhMy04N2FjLWU5OGI1YzljY2UwYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 139 5 1 5 91 Lydenburg Road Sabie 1260 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -25.090314772955 30.77583592766
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang