Thandamanzi Self-catering
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 91 Lydenburg Road, Sabie, 1260, Mpumalanga
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Thandamanzi is op 'n pragtige historiese plaas aan die buitewyke van Sabie geleë, reg op die Sabierivieroewer, en stapafstand van die middedorp af.
Verblyf bestaan uit 'n selfsorgkothuis en 4 gastekamers. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer. Die selfsorgkothuis het slaapplek vir 3 gaste en beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis, 'n sitkamer met 'n TV en braaigeriewe. Die gastekamers het slaapplek vir 2 gaste in elk en beskik oor 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike volledig toegeruste kombuis, sitkamer en stoep.
Buite kan gaste op die stoep sit en pragtige uitsigte oor die Sabierivier, die berge en voëllewe geniet. Thandamanzi is naby die Krugerwildtuin, God's Window, Pelgrimsrus en verskeie watervalle geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Gerda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 139
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 91 Lydenburg Road, Sabie, 1260, Mpumalanga
- Gaste dink Thandamanzi Self-catering het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 91 Lydenburg Road, Sabie, 1260, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang