Successfully reported

Easy Inn Guesthouse

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Gabriel M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Highly recommended. An amazing stay. Will visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanmarie S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Baie lekker. Baie lekker gebly. Naby aan Volskool. Netjies en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reginald L
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jan 2025

Best accommodation that we have used in Welkom. Great accommodation and clean, will use again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie Burger B
1 nag
5.0
Nov 2024

Voel soos huis. Baie tevrede, sal beslis weer hier tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jh C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Netjies, rustig, veilig. Het al 'n paar keer daar oorgebly, altyd lekker, en die eienaar is altyd vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albertus Pieter R
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2024

Lekker gerieflik vir een nag oorslaap. Lekker gebly. Skoon en baie netjies. Stortvloer is 'n bietjie glad. Miskien 'n stortmat insit. Mense kan dalk daar gly en hulle self beseer.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Mieke S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Okt 2024

Goeie verblyf. Verblyf is skoon en netjies, deluxe swembadkamer is baie ruim en was gepas vir 'n camping cot. Die enigste voorstel is om te kyk of die waterdruk in die stort 'n bietjie verbeter kan word, asook om na die lugversorger te kyk; dit werk maar is nie baie kragtig nie. Andersins geen klagtes. Bed het lekker gemaklik geslaap. Die swembad was 'n pluspunt vir die 40 °C hittegolf wat ons beleef het. Daar was lawaai en harde musiek wat tot in die oggendure gespeel het van omliggende huise, maar dit is buite die eienaar se beheer en ongelukkig maar net die omgewing.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Tim D
Kort verblyf Besigheidsreis
3.4
Feb 2024

Only just good enough. Ordinary place, no DSTV as advertised, owner did not even know I was arriving even after paying in full on the website. I moved rooms after day 1 for the next 5 days. Wouldn't go there again, but nothing terrible. Was ok - nothing to really moan about, but nothing great at all.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Leonard
Easy Inn Guesthouse
Hi Tim. Thanks for the comments, although I'm slightly confused by them. I was well aware of your reservation and the room you reserved has Netflix, as clearly advertised.

Dennis G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Lekker. Carina and I enjoyed the stay - lovely facilities, lovely garden, and value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharleen H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Ontspannend en gerieflik. Die bestuur van die gastehuis was puik en vriendelik. Daar was geen gesukkel met enige iets, alles is gerieflik. Daar was voorbereidings gemaak indien dit load shedding is. Baie netjiese en mooi gastehuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Leonard Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 695
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 695
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 695
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 32 Church Street, Doorn, Welkom, 9459, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd07e30db62289b72ff5cd73f8ea45ee97ead68c8614286a2e0c57040bb3dde3ea3fd60cfc596d42355261529c570be6bcbc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R695 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 32 Church Street Doorn 9459 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -27.980947239692 26.751424548445
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang