The 596 Loft
Kry 15% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 596 First Avenue, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 200R1 020 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Die 596 Loft is 'n sonnige en lugtige selfsorg-vakansieruimte met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom, wat in die hartjie van Wildernis geleë is. Dit is 'n ideale opsie vir beide langtermyn- en korttermynverblyf terwyl jy die skilderagtige Tuinroete verken.
Hierdie solder bied gemaklik slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en sluit 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet in. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Die solder is volledig lugverkoel.
Daarbenewens het hierdie solder 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof en oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, koffiemasjien, eetgerei en breekware, asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Vanuit hierdie kombuis lei 'n gemaklike sitarea met 'n slim-TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite is 'n privaat houtdek met sitplek en braaigeriewe, wat die perfekte plek is vir gaste om te ontspan en 'n skemerkelkie te geniet. Die eiendom is omhein en snags veilig met toegangsbeheerde hekke en goeie beligting. 'n Parkeerplek is beskikbaar vir gaste se eksklusiewe gebruik, maar slegs 1 voertuig kan geakkommodeer word.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Quinton Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 12
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 596 First Avenue, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
- Gaste dink The 596 Loft het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 596 First Avenue, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang