Successfully reported
+19

The Adler Studio Apartment

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Kareeboom Street, Morganridge, Boksburg, 1459, Gauteng
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die Adler Studio Apartment is 'n goed ingerigte leefarea in die hartjie van Boksburg, Gauteng. Hierdie stylvolle woonstel is smaakvol ontwerp om 'n gemaklike en ontspannende omgewing te bied vir reisigers wat tydelike verblyf in die bedrywige stad soek.

Die oopplan-ateljee is ingerig met 'n koningingrootte-bed en bied 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuisie is toegerus met 'n eenplaatgasstoof, 'n yskas-vrieskas, 'n ketel, 'n mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is 'n dubbelslaapbank wat perfek is vir 2 kinders.

Die woonstel is stapafstand vanaf bekende skole soos Hoërskool Dr EG Jansen en Laerskool Concordia geleë en slegs 9 km van die bedrywige O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Boonop is die Birchwood Hotel net 4 km weg. Met sy puik ligging en uitstekende geriewe is hierdie pragtige woonstel 'n uitstekende keuse vir 'n onvergeetlike verblyf in Boksburg.

Kamer-opset

1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

4

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Vervoerdienste
TV
Verwarmer
Stroomdienste
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Margaret R
5.0
Brilliant, very happy. Our stay was lovely, the apartment is perfect. Este is a wonderful person and the breakfasts were amazing. I wou...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Lizette N
Saam met lewensmaat
5.0
Ideale oornagplek - superskoon en vriendelike diens van Este ontvang. Veilige parkering, netjiese verblyf, vriendelike gasvrye diens van Este.
Jul 2025
Dewald V
Gesin met klein kinders
5.0
5 ster verblyf en klientediens. Esté en haar span het uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel! Die ontvangs was warm en vriendelik. Die verblyf w...
Sien meer
Apr 2025
Susara L
5.0
It was very relaxing. We really enjoyed our stay. Everything was exactly as advertised and we felt really at ease and relaxed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Carla S
Besigheidsreis
5.0
Ruim en gemaklik. Regtig een van die lekkerste gastehuise waarin ek nog gebly het. Estè is ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Eenheid is groot. Een...
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Este Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 16 Kareeboom Street, Morganridge, Boksburg, 1459, Gauteng
  • Gaste dink The Adler Studio Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Badkamer-gryprelings
Ruim badkamer
Ruim slaapkamer
Badkamer sonder trappe
Slaapkamer sonder trappe
Ingang en paadjie sonder trappe
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Kareeboom Street, Morganridge, Boksburg, 1459, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA871580accd862083740adacf401ce28a610dfd14e98388690432de0535d6974cb2227ffe832a5ec3cc428ab7c39a1a5e63ad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 16 Kareeboom Street Morganridge 1459 Gauteng 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -26.1917842 28.2376092
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang