Successfully reported
+42

Aloe Cottage

Spesiale Aanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 24 Sep 2025 tot 5 Des 2025.

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cloeteskraal, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Vanaf R990 R660 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Aloe Cottage is op 'n produserende plaas tussen Swellendam en De Hoop Natuurreservaat. Die kothuis is ideaal vir 'n paartjie wat op soek is na 'n wegbreek buite die stad.

Aloe Cottage beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die sitarea het 'n slaapbank vir 'n kind indien daar vooraf gereël word.

Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond en 'n stoof toegerus. Ander geriewe sluit 'n binne- en buitebraai in.

Gaste kan help om die lammers melk te gee, gaan fietsry, draf of stap en saans kan hulle vanaf die kanolalande sterrekyk.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Stephan D
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlik, rustig en stil. Het baie lekker gebly, die omgewing is baie mooi en daar is heelwat besienswaardighede in die omgewing. Baie naby aan Bontebo...
Sien meer
Jul 2025
Barbara L
5.0
Food for the soul! Everything about my stay was fantastic. From the peaceful surroundings to the delicious fresh bread given on arrival...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Jack L
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties, rustig en veilig. Baie lekker gekuier, die natuur, diere, skoon lug, netjiese eenheid, gemaklike bed. 'n Plek waar jy regtig rus vir jou s...
Sien meer
Mrt 2025
Karen H
Saam met lewensmaat
5.0
Wow wonderlik! Ons was op regte verras met die plekkie. Dis skoon, gerieflik en baie rustig.
Feb 2025
Chiranda P
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties! Heerlik. Niks minder as puik.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Marthie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 194

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Cloeteskraal, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Gaste dink Aloe Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R990
R 990 R 660
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R990
R 990 R 660
per nag (plek vir 2)
Vanaf R990
R 990 R 660
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cloeteskraal, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0a2f10f7776b92db8d945b1c92c6a5e80274981748d1835ccdf9ea05115b24e170bce86d5cf2a5f16ad1a50d6927b318406a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R990 nouVanaf R660 per nag (plek vir 2) 55 5 1 5 Cloeteskraal Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.260805 20.378535
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang