Successfully reported
+29

The Aloe House

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 76 Terrace View Crescent, Balugha River Estate, Glengariff, East London, 5259, Oos-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The Aloe House bied verblyf in 'n selfsorg-suite of die hele perseel, naamlik The Aloe House Vacation Home. Hierdie verblyf is op 'n veilige landgoed in Glengariff. Die suite spog met 'n pragtige uitsig oor die rivier, met voëlspesies, soos visarende, en wild, soos vlakvarke, bosbokke, blesbokke en rooibokke.

Die goed ingerigte suite staan ​​as die Protea-suite bekend en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is 'n aparte, goed toegeruste oopplan-kombuis met die nodige toebehore om maaltye voor te berei en gaar te maak. Komplimentêre tee, koffie, suiker en melk word ook voorsien.

Die Aloe House Vacation Home beskik oor 4 en suite-slaapkamers, 'n volledig toegeruste kombuis en 1 aparte kombuisie, ruim leefareas, 'n kaggel en 'n groot dek met 'n swembad en pizza-oond.

Daar is parkeerplek vir voertuie op die perseel. Die Aloe House is naby die strand, met talle restaurante en doendinge lekker naby.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Jan D
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelike diens, pragtige plek en baie billike prys. Pragtige plek en Janine het uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer.
Jun 2025
Tiana W
5.0
Ons het heerlik gekuier. Gerieflike, keurige en veilige blyplek met 'n pragtige uitsig.
Jan 2025
Carla H
Saam met vriende
5.0
Pragtig. Veilig. Skoon. Gemaklik. Dit is 'n baie netjiese plek en 'n beeldskone uitsig. Sal definitief weer daar gaan bly.
Des 2024
June S
5.0
Go for it! Situation: Great. Facilities: All you need. Host: So attentive. Value for money: Perfect.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Morne N
Saam met lewensmaat
4.6
Peaceful, scenic, and beautifully hosted – a perfect escape in nature. We left The Aloe House feeling relaxed, refreshed, and planning ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Janine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 76 Terrace View Crescent, Balugha River Estate, Glengariff, East London, 5259, Oos-Kaap
  • Gaste dink The Aloe House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 76 Terrace View Crescent, Balugha River Estate, Glengariff, East London, 5259, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdd9cab73dae9a7d26913455537fd4e5ec1da974a15c4130f15641a5dc2b71385754d947e1bc792298590ecb35a4ac031297e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 4) 37 5 1 5 76 Terrace View Crescent, Balugha River Estate Glengariff 5259 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.88954 28.0859
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang