Successfully reported
+34

The Aloes Guest House

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 President Steyn Street, Bethulie, 9992, Vrystaat
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The Aloes Guest House kyk uit oor die Hennie Steynbrug en die lieflike tuin met aalwyne en is 'n knus ruim selfsorgwoonstel vir 4 mense in Bethulie.

Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n sitkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 2 matrasse is beskikbaar vir gebruik in die leefarea. Die badkamer is toegerus met 'n stort en 'n toilet.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n gasstoof, 'n mikrogolfoond, 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Eetarea vir 4 is beskikbaar, en die sitkamer is ingerig met gemaklike sitplek en 'n TV. Netflix en Wi-Fi-toegang is beskikbaar.

Braaigeriewe, sowel as onderdakparkeerplek, is beskikbaar, en braaipakke is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste. 'n Speelarea met 'n trampolien is beskikbaar en die eiendom is omhein, wat dit veilig maak vir gaste met troeteldiere. 'n Kragopwekker is beskikbaar tydens beurtkrag.

Bethulie bied verskeie geskiedkundige besienswaardighede en gaste kan die Pellisier Museum, Konsentrasiekamp, Kamp Kerkhof, Louw Wepner Monument besoek, of 'n geskiedkundige toer in die tyd neem.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 80 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Joshua Thomas M
Saam met lewensmaat
5.0
Accommodating, comfortable, luxurious. Perfect, the host was very accommodating and the room was incredible.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Debbie B
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik. Kan oor absoluut niks kla nie. Wow! Alles is perfek. Blyplek. Baie goed toegerus. Uitsig. Gasvryheid. Waarde vir geld. Ons hoop om binnekort ...
Sien meer
Sep 2025
Linda M
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent. Hugely recommended. Lovely, extremely well-appointed flat on owner's property behind security gates and fence. Very comforta...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Marianna K
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik, netjies. Baie netjies. Sal beslis aanbeveel.
Aug 2025
Ronette E
5.0
Netjies, skoon, veilig. Vriendelik. Wat 'n wonderlike plekkie. Silwerskoon, uitstekend ingerig, netjies en veilig. 'n Heerlike gemaklike bed en selfs ...
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 80

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 4 President Steyn Street, Bethulie, 9992, Vrystaat
  • Gaste dink The Aloes Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 President Steyn Street, Bethulie, 9992, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5905406fcb8cb502c0ed9533d80c57395c382183eba80df7665186a71eb64a1b3dc7bc95300626c6f3cadfe8fad154ed924b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 4) 80 5 1 5 4 President Steyn Street Bethulie 9992 Vrystaat 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -30.492868759079 25.967660038029
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang