The Angel River Villa
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Hoogenhout Street, Kookrus Meyerton, Meyerton, 1963, Gauteng
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Die Angel River Villa is in Meyerton geleë, binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede.
Verblyf bestaan uit 3 woonstelle wat elk slaapplek vir 2 gaste bied, en 1 woonstel wat slaapplek vir 4 gaste bied. Elke woonstel is gemeubileer met dubbelbeddens en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Bykomende geriewe sluit in 'n TV met OpenView-kanale, sowel as 'n volledig toegeruste kombuis met 'n tweeplaatstoof, yskas, mikrogolfoond, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe.
Elke eenheid het sy eie privaat braaigeriewe, terwyl gaste ook welkom is om gebruik te maak van die gemeenskaplike braaigeriewe in die lapa. Die lapa is langs die rivier geleë en beskik oor 'n eetarea en 'n pooltafel.
Veilige parkering op die perseel is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Annamarie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 84
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 6 Hoogenhout Street, Kookrus Meyerton, Meyerton, 1963, Gauteng
- Gaste dink The Angel River Villa het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Hoogenhout Street, Kookrus Meyerton, Meyerton, 1963, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang