Successfully reported
+13

The Annex

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 830 Susan Road, Pringle Bay, 7196, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Annex is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel wat op die eienaar se perseel in Pringlebaai geleë is. Die eiendom is ideaal vir paartjies of alleenreisigers en is binne maklike bereik van die strand en geriewe in die area.

Hierdie ruim woonstel het 'n oopplan-ontwerp en is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, terwyl 'n privaat buitebad en -stort op die patio beskikbaar is. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, 'n tweeplaatgasstoof, 'n mikrogolfoond en 'n ketel. Die woonstel beskik ook oor 'n ontbyttoonbank met kroegstoele, 'n gemaklike rusbank en 'n verwarmer.

Gaste kry gratis WiFi en parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Verwarmer
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Ben B
Saam met lewensmaat
5.0
Magical spot with so much character. We loved it, everything was well thought out in the space and accommodating. Amazing outdoor bath....
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Beatrice D
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige wegbreek plekkie. Baie lekker huisie, goed toegerus. Netjies en gerieflik.
Nov 2024
Karin K
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik! Ons het regtig lekker gebly. Lekker ontspan. Baie vriendelike en hulpvaardige eienaars. Kan vir enige iemand aanbeveel.
Aug 2024
Sian E
Saam met lewensmaat
5.0
Cozy and chill. Loved it! It was cozy and lovely! And the host was a peach.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Mike H
Saam met lewensmaat
2.4
Netjiese plek, naby aan see. Effens duur vergeleke met 'n ander opsie. Sal tans nie aanbeveel vir ouer reisigers nie. Paadjie vanaf parkering word egt...
Sien meer
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Gaenor Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 830 Susan Road, Pringle Bay, 7196, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Annex het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 830 Susan Road, Pringle Bay, 7196, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA448fa0a0815a46b36999e8a30be87bed064c0cba84ff95b7288f0e243a3dbea9f700da8ef2426e78e63bb273fdc85fd05948?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 830 Susan Road Pringle Bay 7196 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.347778326151 18.827336025459
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang