Successfully reported
+18

The Antique Green

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 44 Amsterdam Street, Noordhoek, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die Antique Green bied 'n bekoorlike toevlugsoord waar outydse elegansie en moderne gemak ontmoet. Geleë op dieselfde perseel as waar die eienaar woon, kan gaste ontspan in 'n pragtig gemeubileerde slaapkamer met antieke houtmeubels en 'n kalmerende groen aksentmuur. Dit is 'n ideale keuse vir diegene wat 'n rustige wegbreek of 'n gemaklike sakeverblyf soek.

Hierdie eenheid bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n dubbelbed. Dit het 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet.

Hierdie eenheid met lugversorging het 'n oopplan-uitleg met 'n kombuisie toegerus met 'n yskas, stoof, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n wasmasjien. Dit strek tot die sitkamer met gemaklike sitplek en 'n slim-TV met toegang tot Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot braaigeriewe en kan gebruik maak van die swembad buite, en het veilige parkering op die perseel.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai

Ligging

  • 44 Amsterdam Street, Noordhoek, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 44 Amsterdam Street, Noordhoek, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb331512c328d29a93e8892df4c9ba7c2121428e7e2a3e30223a4390c23752625365589723c3cb53abe3f82c4dfd1cf0b7280?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 44 Amsterdam Street Noordhoek 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.0855024 26.2535184

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang