Successfully reported

The Apex on Smuts - Apartment 605

Selfsorg

Resensies

3.5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Goed

Netheid
4.0
Ligging
3.5
Waarde vir geld
3.5
Diens
2.5
Veiligheid
4.0
Fanele Z
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2025

Fix it for the next person. The TV wasn't working. Had to spend most of the day playing music or watching TV on my own devices.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefani S
1 nag
2.4
Jul 2023

Bietjie teleurgesteld. Tweede badkamer se wasbak loop nie vinnig genoeg uit nie, of is verstop. Geen stortmatjie in die hoofslaapkamer nie. Slegs een hysbak werk, moes met bagasie afstap van die 6de vloer. Al die teesakkies was stukkend en het die produk in die koppies uit laat loop. Baie lawaai en geraas vir die tweede slaapkamer. Foto's laat lyk die eenheid definitief groter as wat dit werklik is.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0
Phakamani
The Apex on Smuts - Apartment 605
Thank you for choosing to stay with us and for giving your feedback. we will work on the issues raised in your review. for clarity we do have maintenance and housekeeping on site to deal with matters as they arise, we also have a security desk 24/7 that deals with any issues regarding guest's comfort being disturbed by other tenants. We hope that next time you come, your experience will be better.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Phakamani Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 11

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Hood Avenue, Rosebank, Johannesburg, 2196, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA59e861bcf5592b37688f446cffbb1239e86fbb911fd459965705af990d5b0554c081442d22bc857df83e56346ba82d90dd39?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 2 5 1 4 7 Hood Avenue Rosebank 2196 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.147862550386 28.035427315344

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang