Successfully reported

The Art Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 97 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Elsa S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Rustig, veilig, en stil omgewing - gasvrou baie behulpsaam. Ons is baie gasvry ontvang. Alles was skoon en keurig, en die dekor is pragtig - baie rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roelien H
1 nag
5.0
Mrt 2025

Dit is 'n stukkie hemel in die middel van 'n besige lewe. Absoluut ongelooflike ondervinding. Dit was anders. Kunstenaars paradys.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsa
The Art Guesthouse
Hallo Roelien. Dit was 'n voorreg en net 'n plesier om julle hier te kon hê. Gaste soos julle maak dit alles die moeite werd. Dankie! Julle is altyd welkom. Groete, Elsa

Adriaan R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

As jy rustigheid en kalmte dringend soek, is dit net die plek vir jou! Moet sê ons gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Dit is absoluut 'n "nessie" van rustigheid en kalmte, pragtige tuin en swembadarea. Bring jou boek/e en kom lees terwyl jy na die water luister van die fonteintjies. Kyk gerus na al haar kunswerke wat sy self gedoen het, koop sommer 'n paar .

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsa
The Art Guesthouse
Adriaan, dit was net 'n groot voorreg en plesier om julle hier te kon ontmoet. Gaste soos julle maak dit alles die moeite werd vir ons. Julle is altyd welkom.

Lizé V
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Rustig, kunstig, ontspannend. Ek het baie lekker gebly. Elsa was vriendelik en beskikbaar, die dekor was ongelooflik, en die tuinopset en swembad 'n bederf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsa
The Art Guesthouse
Hallo Lizé Ek is baie bly dat jy lekker gekuier het hier. Was lekker om jou te ontmoet. Jy is altyd baie welkom. Groete, Elsa

Gideon D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

‘n Oase in die woestyn van bedrywighede buite. Ons het regtig lekker gekuier. Die plek is 'n juweel van allerhande kunsstukke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Elsa
The Art Guesthouse
Gideon, dit was 'n voorreg en 'n groot plesier om julle hier te kon hê as gaste. Julle is altyd meer as welkom. Groete, Elsa

Christo J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2025

Baie lekker gebly, die kamer is net nie baie klankdig nie. Heeltyd mense gehoor. Baie skoon en netjies, vir seker baie anders. Nie jou tipiese kamers nie. Vreeslik kleurvol en besig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Elsa
The Art Guesthouse
Hallo Christo Jammer om te hoor dat die klank bietjie gepla het, dis maar moeilik soms as kamers langs mekaar is. Ek is bly julle het dit andersins geniet. Altyd welkom. Elsa

Leon M
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2025

Very enjoyable. Good stay, but they should consider putting a total closure on their bathroom.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Michaela P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2025

Good, relaxing, quiet. It was good, but being without power was unpleasant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Elsa
The Art Guesthouse
Hallo Michaela. I apologise again for the power failure; it was unpleasant, but out of our control. Thank you for being tolerant and understanding. Keep well. Elsa

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2025

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Elsa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 97

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27 Elizabeth Street, Schoemansville, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e184bef7474a58c83504636ad5feb90fd9ceef604c20c1ee9590078a390075546e1d9eb30872df5ac49779f93785f6ac89a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 97 5 1 5 27 Elizabeth Street Schoemansville 0216 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.7306199 27.86761

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang