Successfully reported
+33

The Art Guesthouse

Gastehuis
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27 Elizabeth Street, Schoemansville, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die Art Guesthouse bied gemaklike selfsorgverblyf in die rustige area van Schoemansville, Hartbeespoortdam. Omring deur natuurlike skoonheid, is die gastehuis geleë binne maklike bereik van 'n verskeidenheid restaurante en winkels, wat dit 'n ideale basis maak vir 'n ontspannende verblyf.

Verblyf word aangebied in uniek versierde en suite-eenhede, elk ontwerp om 2 gaste te akkommodeer. Elke eenheid is gemeubileer met lugversorging en kwaliteit linne om 'n gemaklike verblyf te verseker. 'n Kombuisie is toegerus met basiese selfsorggeriewe, insluitend 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, sowel as breekware en eetgerei.

Gaste het toegang tot veilige parkering op die perseel, en 'n gemeenskaplike swembad is beskikbaar vir gebruik. 'n Gedeelde patio-area, toegerus met gemaklike sitkamermeubels, is voorsien as 'n verwelkomende ruimte om te ontspan en die omgewing te geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 97 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Elsa S
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, veilig, en stil omgewing - gasvrou baie behulpsaam. Ons is baie gasvry ontvang. Alles was skoon en keurig, en die dekor is pragtig - baie rust...
Sien meer
Sep 2025
Roelien H
5.0
Dit is 'n stukkie hemel in die middel van 'n besige lewe. Absoluut ongelooflike ondervinding. Dit was anders. Kunstenaars paradys.
Mrt 2025
Adriaan R
Saam met lewensmaat
5.0
As jy rustigheid en kalmte dringend soek, is dit net die plek vir jou! Moet sê ons gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Dit is absoluut 'n "ness...
Sien meer
Mrt 2025
Lizé V
5.0
Rustig, kunstig, ontspannend. Ek het baie lekker gebly. Elsa was vriendelik en beskikbaar, die dekor was ongelooflik, en die tuinopset en swembad 'n b...
Sien meer
Jan 2025
Maryke E
Saam met lewensmaat
5.0
Enige kreatiewe mens se droom! Was die mooiste plek wat ek nog by oorgeslaap het! Kan sien baie liefde en detail wat in alles ingaan.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Elsa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 97

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 27 Elizabeth Street, Schoemansville, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • Gaste dink The Art Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27 Elizabeth Street, Schoemansville, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e184bef7474a58c83504636ad5feb90fd9ceef604c20c1ee9590078a390075546e1d9eb30872df5ac49779f93785f6ac89a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 97 5 1 5 27 Elizabeth Street Schoemansville 0216 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.7306199 27.86761

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang