The Astons 2
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Shearwaters, Room 2, The Astons, Aston Bay, 6330, Oos-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
The Astons 2 is 'n woonstel op die tweede verdieping in Astonbaai, 'n woonbuurt van Jeffreysbaai in die Oos-Kaap. Dit is die ideale plek vir gaste wat 'n wegbreek naby die see soek. Met 'n pragtige uitsig oor die see vanaf die balkon kan gaste 300 m langs die pad na die strand ry.
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 5 gaste. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer met 'n driestapelbed. Die eerste badkamer is toegerus met 'n toilet, wasbak en stort, en die tweede badkamer met 'n stort, 'n klein bad, wasbak en toilet. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitkamer wat met gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv ingerig is, en die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en wasmasjien.
Gaste kan 'n verfrissende swem in die gemeenskaplike swembad geniet of kies om die dag by die strand deur te bring. Veilige parkeerplek, braaigeriewe en komplimentêre WiFi is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Tripelstapelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort-oor-bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Lorraine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 17 Shearwaters, Room 2, The Astons, Aston Bay, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink The Astons 2 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Shearwaters, Room 2, The Astons, Aston Bay, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang