Successfully reported
+32

The Astons 2

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Shearwaters, Room 2, The Astons, Aston Bay, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

The Astons 2 is 'n woonstel op die tweede verdieping in Astonbaai, 'n woonbuurt van Jeffreysbaai in die Oos-Kaap. Dit is die ideale plek vir gaste wat 'n wegbreek naby die see soek. Daar is 'n pragtige see-uitsig vanaf die balkon en die strand is 300 m ver.

Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 5 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n tripelstapelbed. Die eerste badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort en die tweede badkamer het 'n bad, wasbak en 'n toilet. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en 'n wasmasjien toegerus.

Daar is 'n gemeenskaplike swembad en gaste kan die dag by die strand geniet. Veilige parkeerplek, braaigeriewe en gratis WiFi is beskikbaar.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

3

1 x Tripelstapelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort-oor-bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lorraine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 17 Shearwaters, Room 2, The Astons, Aston Bay, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink The Astons 2 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Shearwaters, Room 2, The Astons, Aston Bay, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa48f1a655a14b7d7b5ebb561d4a17bad66e649f7b0b64f2cb26aa96af2bd57b8e8a12a7a60a50735d828f65a04823f00bb3b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 5) 3 5 1 5 17 Shearwaters Room 2, The Astons 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.083104108337 24.909820923034

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang