Successfully reported
+25

The Atlantic in Onrus

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 55 Atlantic Drive, Onrus, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 250 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

The Atlantic in Onrus is 'n bekoorlike vakansiehuis wat na die see front, naby die strand in Onrus, Hermanus geleë. Dié dubbelverdiepinghuis is geskik vir 8 gaste en spog met lieflike uitsigte oor die see.

Die eiendom bestaan uit 4 slaapkamers in totaal, waarvan twee in die hoofhuis geleë is terwyl die ander 2 slaapkamers op die boonste verdieping is, maar 'n aparte ingang vanaf die binnehof het. Die 2 slaapkamers in die hoofhuis is ingerig met onderskeidelik 'n koninggrootte-bed en 2 enkelbeddens. Hierdie kamers deel 2 badkamers met 'n stort, wasbak en toilet. Die derde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, terwyl die vierde slaapkamer 2 driestapelbeddens het wat slegs vir kinders geskik is. Die kamers deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, en eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 9 gaste en bykomende eetplek is in die kombuis beskikbaar. Die sitkamer beskik oor 'n gemaklike sitkamerstel, TV en 'n ingeboude braai-area. Die huis het 'n omheinde binnehof met 'n boma-kaggel en gasbraaigeriewe. Daar is ook 'n buitestort vir gaste wat terugkeer van 'n dag op die strand.

Die huis bied onderdakparkeerplek, en dit is toegerus met 'n alarmstelsel.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

4

2 x Kinderbed vir 1

1 x Kinderstapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
3.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Top Destinations Geverifieer

Eiendomme 96

Resensies 478

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 55 Atlantic Drive, Onrus, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Atlantic in Onrus het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 5 250
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 250
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 5 250
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 55 Atlantic Drive, Onrus, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1db2005bac190637aefa9ff00c86c9611d145d8fc4eb2003293eb257e4282ef9c39f5c03807477909378988a70c56254b206?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 250 per nag (plek vir 8) 2 5 1 4 55 Atlantic Drive Onrus 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.4194711 19.1754585
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang