The Atlantic in Onrus
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 55 Atlantic Drive, Onrus, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
- Vanaf R5 250 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
The Atlantic in Onrus is 'n bekoorlike vakansiehuis wat na die see front en naby die see in Onrus, Hermanus, geleë is. Die dubbelverdieping het slaapplek vir 8 gaste en spog met lieflike see-uitsigte.
Die huis het 4 slaapkamers waarvan 2 in die hoofhuis is, en die ander 2 het hul eie ingang vanaf die binnehof. Die slaapkamers in die hoofhuis het onderskeidelik 'n koninggrootte-bed en 2 enkelbeddens. Gaste deel 2 badkamers met 'n stort, toilet en wasbak. Die derde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die vierde slaapkamer het 2 tripelstapelbeddens wat slegs vir kinders geskik is. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het sitplek vir 9 gaste en daar is nog 'n eetarea in die kombuis. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel, 'n TV en 'n ingeboude braai-area. Die huis het ook 'n beskutte binnehof met 'n boma en gasbraai-geriewe. Gaste kan die buitestort benut om die sand na 'n dag by die see af te spoel.
Gaste het toegang tot onderdakparkeerplek en die huis word met 'n alarmstelsel beveilig.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Kinderbed vir 1
1 x Kinderstapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Top Destinations Geverifieer
Eiendomme 96
Resensies 478
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 55 Atlantic Drive, Onrus, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
- Gaste dink The Atlantic in Onrus het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 55 Atlantic Drive, Onrus, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang