Successfully reported

The Audrey Hepburn Suite

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Netta S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Ons het die kuier elke oomblik geniet! Ons het absoluut heerlik gebly. Als was net perfek en ons gasvrou was die beste! Ons het baie welkom en veilig gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cora
The Audrey Hepburn Suite
Baie dankie vir jou vriendelike en positiewe resensie. Dit was vir ons 'n voorreg om julle te huisves. Ons hoop om julle sommer baie binnekort weer te sien.

Johan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Rustige naweek wegbreek. Baie lekker gerus langs die Weskus. Oulike gasvrou wat jou dadelik laat tuis voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cora
The Audrey Hepburn Suite
Baie dankie vir julle oorbly en die vriendelike resensie. Ons sien uit daarna om julle binnekort weer te sien.

Eileen B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Heerlik en gemaklik in 'n pragtige suite. Ons het heerlik gebly in die Audrey Hepburn Suite. Dit is 'n pragtige plekkie. Baie skoon, netjies, mooi en modern met alles wat mens nodig het en 'n lekker balkon en uitsig. Cora het ons baie welkom laat voel. Ons sal vir seker weer 'n draai maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cora
The Audrey Hepburn Suite
Baie dankie Eileen vir julle oorbly en vir die gawe resensie. Ons hoop om julle binnekort weer te sien.

Shonagh W
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Relaxing, elegant and welcoming. A wonderfully relaxing and beautifully furnished suite with fantastic views and a hostess who really thought of everything. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cora
The Audrey Hepburn Suite
Dear Shonagh, thank you for your kind review. It was a pleasure to host you, and we hope to see you again very soon.

Lyn H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Gorgeous, clean, pretty and practical, highly recommended. Fantastic. Such a lovely suite, true to the name! Loved the decor, gorgeous bath and the personal touches were amazing, including a personal range of cosmetics. We had everything we could possibly need. Lovely warm welcome, personal and helpful. I rate this suite very highly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cora
The Audrey Hepburn Suite
Dear Lyn, we are grateful for your kind review. It was a pleasure to host you, and we hope to see you again very soon.

Krishnaveni N
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Amazing tranquil views. Beautifully furnished. Our amazing host was there to welcome us. She sent directions ahead of our visit. The apartment was amazing. Clean and beautifully designed. She thought of everything. Amazing views. I will definitely go back and can't wait for my next visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cora
The Audrey Hepburn Suite
Dear Krishnaveni, we are grateful for your kind review and to have hosted you. Looking forward to seeing you again soon.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Cora Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 maand

Vanaf R1 400
R 1 400 R 934
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 400
R 1 400 R 934
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 400
R 1 400 R 934
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 52 SF Sauerman Street, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8e04139ae82e4d11e906e103c532adb02ab32bdca50302e9592b75f28e76a5f3996e9798b8c58d467dd3e521c3b6627513eb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R933 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 52 SF Sauerman Street Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.357224781801 18.156701259086
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang