Successfully reported
+45

The Avenue House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 The Avenue, Woodstock, Cape Town, 7925, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Avenue House bied ekovriendelike verblyf tussen Tafelberg en Duiwelspiek in Woodstock, Kaapstad. Hierdie gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige omgewing en wat graag Kaapstad wil verken.

Hierdie ruim gastehuis bied 5 slaapkamers, elk met 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Vars linne en handdoeke word voorsien.

Gaste het toegang tot verskeie gemeenskaplike areas wat die kombuis en verskeie eet- en leefareas insluit. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n tafel met stoele toegerus. Daar is ook 'n kaggel.

Die leefarea lei na die welige tuin waar gaste kan ontspan en maaltye kan geniet.

Gratis WiFi, gemeenskaplike braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Christopher S
Besigheidsreis
5.0
Die warm en verwelkomende atmosfeer het my onmiddellik op my gemak laat voel. Ek wil graag my waardering uitspreek vir die wonderlike verblyf by The A...
Sien meer
Feb 2025
Tresor K
Saam met vriende
5.0
Great. Very good experience.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Julian H
5.0
Fantastic, value for money. It was pleasant and peaceful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Nicardo C
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was my geld werd. Baie lekker gebly en.
Feb 2024
Riaan V
4.8
Rustige omgewing met behulpsame eienaar. Netjiese en skoon verblyf. Was veilige binneparkering aangebied.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Filippo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 5 The Avenue, Woodstock, Cape Town, 7925, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Avenue House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 The Avenue, Woodstock, Cape Town, 7925, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdc74236be0998397fcf035f9caa272b35d88ed74d05102459e11d75d166ca18938acc110d74e7a9b40816d247375b4dcdccb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 5 The Avenue Woodstock 7925 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.933504259108 18.45466017723
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang