Successfully reported

The Avenues

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Shandre S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Best place ever. It was absolutely amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizelle
The Avenues
Thank you, Shandre.

Johan V
Lang verblyf
5.0
Jan 2025

Baie rustig en veilige verblyf. Ons het baie lekker by The Avenues gebly. Die wit beddegoed was skoon en vars. Die ligging is lekker sentraal en nie ver van die N1 af nie. Ons sal The Avenues enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizelle
The Avenues
Dankie, Johan. Ek is bly julle het lekker gebly. Kom kuier gou weer.

Karen R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Rustig, gerieflik en baie goed uitgerus. Ons het 'n noodgeval gehad en The Avenues was so lekker sentraal vir orals waar ons moes wees. Die eenheid is wonderlik ingerig en die ekstras wat daar was, het ons lewens baie gemaklik gemaak. Lizelle was baie vriendelik gewees en alles mooi uiteengesit. Al wat 'n klein bietjie kon gepla het, is die besige straat, maar die netheid, gerief en gemak maak heeltemal op daarvoor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alta G
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Apr 2025

A good stay, just no WiFi and aircon did not work. Accommodation affordable, very clean and presentable. Lizelle was very helpful. Unfortunately, no WiFi. No aircon in kids' room. Aircon in main bedroom did not work.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizelle
The Avenues
Thanks for bringing the aircon under my attention. I will sort it out immediately.

Henry C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Apr 2025

Great stay. Location and aircons were a game changer for us. Highly recommended. The Avenues is located in a complex but close to a busy road. There is a little bit of road noise but it really didn't bother us. The location more than made up for this. So central to everything! The aircons were fantastic! WiFi would be my only recommendation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Gustav C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2025

Intiem en snoesig. Baie lekker plek vir 'n klein gesin.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Dominique K
Kort verblyf
4.2
Apr 2025

Accommodating, helpful hosts. Very accommodating. Arrived early and was allowed in the apartment. Not sure if there was WiFi.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Frik W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Interschool - weekend. Ons het baie lekker gebly. Die ligging was vir ons ideaal en baie veilig. Die instruksies vir die sleutel was baie duidelik en die gasvrou het ons welkom laat voel. Die woonstel is goed en smaakvol toegerus, met vol DStv. Alles was skoon en netjies. Ons het ook heerlik by die eetplekkie in die kompleks. Sal definitief weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizelle
The Avenues
Dankie! Kom maak gerus weer 'n draai.

Angelique S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2024

The Avenues is rather compact, a very secure place for a short stay. The Avenues is very safe and centrally located. Next to the main road, so car noise is quite extreme. The house is aesthetically pleasing to the eyes. Suggestion: the bathroom is in need of deep cleaning as it has a terrible smell of old urine, and ventilation is not good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gert Cloete B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Des 2024

Pleasant and all in order. Stay was pleasant, thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lizelle
The Avenues
Dankie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Lizelle Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 105

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 103 Devine Street, The Avenues, Paarl, 7620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwTZpxcbPXDX2685uW4CXCFF2unolwKHqqZsM3FdLmplN1dAiVr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 16 5 1 5 103 Devine Street The Avenues 7620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.740358923449 18.966952573667

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang