Successfully reported

The Aviary

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 170 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Elmay L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Would definitely book again when we travel to PTA. It was comfortable and very neat!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riconette C
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Ons het oorgebly vir my seun se 21ste na kuier in die stad. Onvoortreflik! Die gastehuis is ongelooflik netjies en het alles wat jy sal benodig om te oornag en om iets aanmekaar te slaan om te eet of selfs gesellig buite te sit en iets op die kole te gooi. Die gastehuis eienaar is ongelooflik hulpvaardig en vriendelik. Van slaap, tot kuier, WiFi en TV, badkamer geriewe, alles is van uitstaande gehalte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kevin R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Amazingly quiet and exactly what was required to reset. Amazing. It was a home away from home. Definitely staying here again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Sal weer daar oornag sou ons weer in daardie rigting gaan. Kamer was baie netjies, skoon en gerieflik met alles wat nodig is. Die enigste negatiewe was die handdoeke - hard soos skuurpapier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariska B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Beveel vir seker aan. Veilige area, baie netjies en skoon en baie vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Howard E
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Perfect. Very comfortable stay, and well positioned.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emma S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Gerieflik, baie netjies, ruim en nog meer. The Avairy is 'n lieflike en gesellige selfsorg eenheid met genoegsame spasies. Die netheid van die plekkie is van hoë gehalte en mens voel sommer dadelik tuis. Die eienaars het aan alles gedink wat jy sal benodig vir iemand wat reis en nog meer. Welgedaan. Die selfsorg eenheid is in 'n baie veilige en stil sekuriteitsgebied, maar ook naby aan 'n lieflike winkelsentrum en slegs 2 minute se ry van Kloof Mediclinic en 'n klipgooi van die hoofweg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barry N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Very comfortable and enjoyable. Quiet area. Private and room and amenities were lovely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelie
The Aviary
Hallo Barry, thanks for your review, we really appreciate it.

Lizelle V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Oortreflik. Wow! Vriendelike ontvangs, skoon, netjies, gesellig, veilig. Sal enige tyd weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelie
The Aviary
Baie dankie vir jou pragtige terugvoer.

Bianca K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Beautiful place, family oriented. Stunning, clean, and so modern. Loved it! We had an awesome stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelie
The Aviary
Hallo Bianca, thanks for taking the time to write this great review. We are glad you had a good stay.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Annelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 170

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 050
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 050
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 538 Jonathan Street, Waterkloof Glen, Pretoria, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeDIOKolUvJINAx7P2WQzio3kIRMR0gDscZFntdHebJqfyidNjb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 170 5 1 5 538 Jonathan Street Waterkloof Glen 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.806456 28.273741

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang