The Baleia Guesthouse Knysna
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Vygie Street, Heuwelkruin, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Vanaf R5 400 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Die Baleia Gastehuis Knysna is in Knysna, Wes-Kaap, geleë en bied kwaliteitverblyf, ideaal vir sakereisigers of gaste wat op soek is na 'n gemaklike oornagverblyf. Dit is die perfekte plek om te ontspan, te herlaai en weer met die natuur te skakel.
Die gastehuis beskik oor sewe pragtig gemeubileerde kamers, elk toegerus met 'n slim-TV en gratis WiFi. Elke kamer het ook 'n privaat en suite-badkamer, 'n Nespresso-masjien, 'n yskassie, 'n lessenaar en lugversorging. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis en sitkamer.
Buite bied die eiendom 'n bekoorlike eetarea, en gedurende die somermaande wag 'n verfrissende swembad, wat 'n verkwikkende ontsnapping van die hitte bied.
Veilige parkering is beskikbaar vir alle gaste.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 16 Vygie Street, Heuwelkruin, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Vygie Street, Heuwelkruin, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang