Successfully reported
+10

The Bank

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: 343 Van der Merwe Street, Rosendal, 0724, Vrystaat
  • Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

The Bank is 'n historiese huis met sjarme, karakter en unieke detail wat in Rosendal geleë is en dit was vroeër die dorp se voormalige Barclays Bank.

Hierdie eiendom kan tot 6 gaste op 'n slag akkommodeer en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik ook oor 'n kamerklou-voet-bad, wasbak, toilet en kaggel. Die tweede slaapkamer en derde slaapkamers, wat in 'n solderkamer is, is elk ingerig met 'n dubbelbed en is in 'n grasdakkothuis in die tuin geleë wat ook 'n badkamer met 'n bad insluit. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die hoofleefarea beskik oor 'n sitkamer, 'n eetkamer en 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die eetkamer het 'n groot boekrak vir vermaak en 'n kaggel om warm te bly. Die knus sitkamer het gemaklike sitplek asook 'n kaggel.

Buite is 'n onderdakstoep met 'n tafel en stoele om buite te eet. Veilige parkeerplek en braaigeriewe is ook beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 2 Leefareas 4 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Leefarea

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Bad

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Heidi C
Saam met vriende
5.0
The Bank en Rosendal het ons harte gesteel! Ons het heerlik gebly in die pragtige, skoon, gerieflike huis en was 'n fantastiese gasvrou.
Apr 2025
Jizelle C
Saam met vriende
5.0
Gerieflik, klein dorpie gevoel. Baie lekker, skoon, maklik om te kry.
Okt 2024
Chantelle M
Saam met lewensmaat
5.0
My kuier was kort geknip want ek het siek geword. Sal my weer sien. The Bank is 'n baie mooi huis alles wat jy nodig het. Die gasheer het mooi na ons ...
Sien meer
Jun 2024
Marius Theodore B
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend en lekker om daar te gewees het. Deslis lekker gebly. As jy sielsrus en vrede soek is die plekkie. Uitstekende diens en vriendelike mense. ...
Sien meer
Jun 2024
Sonja O
4.8
Rustig en knus. Robin is uitstekend!
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Marna Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 64

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 343 Van der Merwe Street, Rosendal, 0724, Vrystaat
  • Gaste dink The Bank het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: 343 Van der Merwe Street, Rosendal, 0724, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA363481bffc43763e6a88c6f0db4d58dc98516fe01933b2772e0c44e0d184f741bf8397bcb9b4ccb8738b609196a232053c73?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense 9 5 1 5 343 Van der Merwe Street Rosendal 0724 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -28.504364563464 27.931856811047
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang