Successfully reported

The Barn at Tembele

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Ilse P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Gerieflik. Baie netjies, skoon en goed geleë! Vriendelike gasheer en baie behulpsaam!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Rustig, welkomend en ontspannend. Sal aanraai vir enige gesin, ons het vreeslik lekker gebly en gekuier. My tienerseun het weer die klein dinge in die lewe waardeer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Gerieflike ligging, baie skoon en netjies. Sal definitief aanbeveel. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carin A
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2025

Modern, netjies met alles wat nodig is in 'n rustige omgewing. Gasvrou was baie behulpsaam en vriendelik. Plek is pynlik netjies en modern en net wat nodig was vir 'n sakereis. Net 'n paar kilometer buite die stad, weg van geraas. Sal dit hoogs aanbeveel vir enige iemand wat Polokwane toe reis en slaapplek soek. Dit was lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Modern en skoon. Die plek is baie mooi ingerig en skoon. Ons het net een oor geslaap en dit was perfek vir dit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Garry M
1 nag Saam met vriende
4.8
Sep 2025

Very clean, comfortable and friendly. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansie V
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Apr 2025

Skoon, gerieflik en 100% geskik vir 'n oornag plek. Dit is 'n baie klein plekkie, maar baie gerieflik vir 'n oornag verblyf. Plekkie is skoon en netjies en is toegerus met als wat jy nodig het vir 'n oornag.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Stephanie K
1 nag Gesin met klein kinders
3.6
Aug 2025

Ons het heel lekker gebly. Ons het net een aand oornag; dit was voldoende vir ons behoeftes.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Liani J
1 nag Gesin met klein kinders
3.6
Mei 2025

Oornag oorgebly - heerlike plaas atmosfeer. Kunstige en netjiese woonstel. Ideaal vir diere en natuur liefhebbers, weens die ligging op 'n perdeplaas. Sal beslis weer hier oorbly. Ons het veral vir Mister Sparky, die troetelboerbok, geniet wat kom hallo sê het.

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Ilse P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Waarde vir geld! Baie lekker gebly, skoon en netjies! Gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lisa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 7 of Geluk Farm 998ls, Myngenoegen, Polokwane, 0699, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA664bbd14b094953ba1dcbc1dfa6faa6060be662487b4184eca72a6da48528c9e897fd33ee325247f4bcec529839464517f41?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 3) 15 5 1 5 Portion 7 of Geluk Farm 998ls Myngenoegen 0699 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.904018 29.529459
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang