Successfully reported
+12

The Barn-Unit Fox and Hound

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hillary Road, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

The Barn-Unit Fox and Hound is 'n bekoorlike selfsorgkothuis op die eienaar se perseel wat in die lowerryke woonbuurt Hilton geleë is. Die kothuis is strategies in die tuin geposisioneer om die privaatheid van die gaste te verseker.

Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers, met 'n koningingrootte-bed in die hoofslaapkamer en 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Stretchers kan voorsien word vir 2 addisionele gaste. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak.

Daar is ook 'n knus oopplan-leefarea met 'n houtkaggel, 'n TV met die volledige DStv-reeks kanale, en WiFi. Die kombuis het 'n yskas, tweeplaatstoof, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die eiendom het 'n sekuriteitstelsel en daar is oorgenoeg parkeerplek van die straat af beskikbaar. The Barn is naby luukse winkelsentrums, skole, restaurante, hospitale, Midmar Dam en The Midlands Meander geleë, asook aan baie groot sportbyeenkomste.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
De Wet C
Gesin met tieners
5.0
Vriendelik en sentraal en veilig. Ek het heerlik gebly. Dis 'n mooi omgewing met 'n vriendelike gasvrou, en die kothuis self was netjies en voldoende.
Sep 2025
Yolandi V
Gesin met tieners
5.0
Dit is verskriklik oulike plekkie en ons kuier was baie lekker. Dit is verskriklik oulike plekkie en ons kuier was baie lekker. Die muffins was so lek...
Sien meer
Sep 2025
Cathy N
Gesin met tieners
5.0
Lovely stay. We enjoyed our stay. The area is lovely and the host was warm and welcoming. Accommodation was comfortable and clean and w...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Gerhard N
Gesin met tieners
5.0
Service with a smile. Our host was so friendly and accommodating—really an enjoyable stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Lolla O
Besigheidsreis
5.0
Goeie ervaring. Skoon, netjies en gemaklike verblyf.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Anthea Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 107

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Hillary Road, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink The Barn-Unit Fox and Hound het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 000
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 000
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hillary Road, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb79946de850f0afb93a340553b7ff9051036720a7708d1a2035fe1f8b40b79e85f689960797da03a7ea8b40c738c0a098f94?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense 7 5 1 5 Hillary Road Hilton 3245 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.559746197672 30.291006172183

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang