The Baruch
-
Kapasiteit: 5 persone
4 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 775 Wapadrand Road, Unit 53 Marulani Lodge, Wapadrand, 0001, Gauteng
- Vanaf R1 150 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
The Baruch is 'n selfsorghuis in 'n veilige kompleks op die Wapadrand Security Estate in Pretoria-Oos. Die huis is ideaal vir sakereisigers, vakansiegangers, vriende of familie wat op soek is na gerieflike verblyf.
Die huis bied slaapplek aan 4 volwassenes en 1 kind in 2 slaapkamers met 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n rusbank, 'n slaapbank vir 'n kind en 'n TV met stroomdienste. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n onderdakstoep met 'n etenstafelo, braaigeriewe, 'n tuin en veilige onderdakparkeerplek op die perseel. Die huis is naby verskeie plaaslike geriewe insluitend winkels en restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Joani Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 40
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 775 Wapadrand Road, Unit 53 Marulani Lodge, Wapadrand, 0001, Gauteng
- Gaste dink The Baruch het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 5 persone
4 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 775 Wapadrand Road, Unit 53 Marulani Lodge, Wapadrand, 0001, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang