Successfully reported
+237

The Beach Hotel

  • Kapasiteit: 122 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Marine Drive, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6000, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 870 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

The Beach Hotel is op die strand in Somerstrand in Gqeberha (Port Elizabeth) en bied 'n rustige wegbreek naby Humewood, Kings-strand en die Boardwalk Casino and Entertainment-kompleks.

Die hotel het lieflike en suite-slaapkamers met lugversorging en slaapplek vir 2 gaste. Daar is 3 restaurante, 'n swembad en 'n sondek met 'n see-uitsig. Die kamers het elk 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met of 'n bad of stort en toilet. Verder het elke kamer 'n satelliet-TV, yskassie en WiFi.

Gaste kan 'n buffet-ontbyt en aandete by die Crest Restaurant geniet, die Verandah Restaurant bied buite-eetgeleenthede met 'n mooi see-uitsig en die Ginger Restaurant het heerlike seekos en steak.

Gaste kan swem in die swembad of op die dek ontspan terwyl hulle drankies en skemerkelkies geniet.

Gqeberha (Port Elizabeth) bied heerlike strande vir swem, visvang, seilplankry en duik, asook verskeie besienswaardighede soos die Seaview Predator Park, Boardwalk Casino and shopping centre, die Bayworld Museum en Splash Waterworld.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
24-uur-ontvangs
Lughawe-vervoer op versoek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Liesl Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 24

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Marine Drive, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6000, Oos-Kaap
  • Gaste dink The Beach Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 870
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 870
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 870
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 122 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Marine Drive, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6000, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA86721c69d0013f060e194b883233b8be018fbf1d3c947041c66b73b312b1d91ed145db6ecf5c6725f713e05a18ddf7badba8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 870 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 Marine Drive Summerstrand 6000 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -33.9820528972 25.658960938454

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang