Successfully reported

The Beach House and Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 103 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Ria M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Alles was so perfek, die gasvrou, die huis, die uitsig en die weer! Ons het baie lekker gebly. Irene is 'n wonderlike gasvrou. Die huis is gesellig en gerieflik - wens ons kon langer bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Irene
The Beach House and Cottage
Thanks, Ria. Hope to see you again!

Riaan D
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Vriendelike en luukse blyplek met wonderlike uitsig en atmosfeer. Gasvrou was baie vriendelik en hulpvaardig. Ons het onmiddellik tuis gevoel en het die lieflike atmosfeer en ligging geniet. Dis 'n plek waar mens baie langer wil vertoef.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Irene
The Beach House and Cottage
Thank you, Riaan. Hopefully, see you again.

Adrian H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Sielerus. Ons het heerlik daar gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Irene
The Beach House and Cottage
Thank you for saving us, Adrian. Hope we meet again!

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Excellent location and facilities. Return visit and everything was as expected, thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois D
Lang verblyf
5.0
Apr 2025

Rustig en ontspannend. Perfekte plek om af te skakel en van alles te vergeet. Ons sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Irene
The Beach House and Cottage
Dankie Francois Hopelik sien we je weer binnekort.

Jessica M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Relaxing and absolutely stunning garden. The house is absolutely beautiful! Stunning, stunning. Very well equipped. Lovely stoep and braai areas. Very friendly host. Can't wait for our next visit!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Irene
The Beach House and Cottage
Thank you, Jess. Hope to see you soon.

Gb J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Ons het heerlik gebly! Hoogs aan te beveel! Ons het baie lekker gebly! Ons gasheer en -vrou was baie vriendelik en het ons selfs kom uitsleep toe ons in die sand vasgesit het! Die huis is ruim en pragtig gedekoreer. Letterlik alles is daar wat 'n mens nodig het! Wonderlike ervaring!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard K
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Ons is baie hartlik ontvang deur ons gasvrou en het sommer dadelik tuis gevoel. Die huis is groot en gerieflik en daar is van alles wat mens nodig het vir 'n heerlike kuier. Een nag is eintlik te min en sal graag weer daarheen wil gaan en langer vertoef. Kamers is ruim en gerieflik en alles was netjies en skoon met ons aankoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Irene
The Beach House and Cottage
Thanks, We also hope you come back soon. Irene

Ramya S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Very nice place. Clean and friendly. Excellent stay, mini museum.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Irene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 179

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 74 Beach Road, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAucucrxQoktUMpIM41vTfbNR23XtEpHhaTiKdA9gtceYfC94MDp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 4) 103 5 1 5 74 Beach Road Port Nolloth 8280 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.251840355257 16.868340075016

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang