Successfully reported
+38

The Beach House and Cottage

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 74 Beach Road, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 4)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Beach House is ‘n luukse historiese huis wat uit die 1870’s dateer en in Port Nolloth geleë is. Dié kusdorpie is bekend vir ongerepte strande en ‘n visvang- en diamanthawe.

Verblyf word in 2 eenhede gebied, die hoofhuis en die kothuis. Elke eenheid het DStv en WiFi. Die kothuis het nie ‘n see-uitsig nie omdat dit agter die hoofhuis is. Die kothuis het slaapplek vir 2 of ‘n gesin van 4 en beskik oor ‘n en suite-badkamer. Die huis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 3 ruim slaapkamers en ‘n kombuis wat volledig toegerus is, asook ‘n eet- en sitarea.

Kom geniet die vreedsame vissersdorpie wat bekend is vir kreef en mynbou.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 103 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Ria M
Saam met vriende
5.0
Alles was so perfek, die gasvrou, die huis, die uitsig en die weer! Ons het baie lekker gebly. Irene is 'n wonderlike gasvrou. Die huis is gesellig en...
Sien meer
Sep 2025
Riaan D
Saam met vriende
5.0
Vriendelike en luukse blyplek met wonderlike uitsig en atmosfeer. Gasvrou was baie vriendelik en hulpvaardig. Ons het onmiddellik tuis gevoel en het d...
Sien meer
Aug 2025
Adrian H
Gesin met tieners
5.0
Sielerus. Ons het heerlik daar gebly!
Jul 2025
Pierre J
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent location and facilities. Return visit and everything was as expected, thank you.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Francois D
5.0
Rustig en ontspannend. Perfekte plek om af te skakel en van alles te vergeet. Ons sal beslis weer daar gaan bly.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Irene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 179

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 74 Beach Road, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
  • Gaste dink The Beach House and Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 74 Beach Road, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAucucrxQoktUMpIM41vTfbNR23XtEpHhaTiKdA9gtceYfC94MDp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 4) 103 5 1 5 74 Beach Road Port Nolloth 8280 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.251840355257 16.868340075016

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang