Successfully reported

The Beach Retreat

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Maureen D
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Ongelooflike naweek - Kommetjie & The Beach Retreat het ons harte gesteel! Ons was 3 gesinne met kinders - 12 mense in totaal. The Beach Retreat was perfek! Ons het 'n heerlike tyd gehad en die weer was ongelooflik! Die huis is baie mooi, gesellig en so goed ingerig met bad en swem handdoeke, handgemaakte seep in die badkamers, skoonmaakmiddels, snoesige beddegoed, ens. Dankie ook vir die heerlike bederf geskenke wat ons met aankoms gekry het (wyn, koekies, sjokolade, koffie, ens). Die ligging is fantasties en ons en die kinders het gereeld met die paadjie afgestap strand toe en ure daar spandeer! Mooiste sonsondergang! Ons sal vir seker weer kom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Sophia Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 7 maande

Vanaf
R 8 000
per nag (plek vir 12)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 8 000
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R 8 000
per nag (plek vir 12)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
    10 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Baleen Drive, Klein Slangkop Estate, Kommetjie, 7976, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8aac0b9a8a8e2a9e0b5b2bb4bfa0b76716b3e431712dcd62e850108ae54f814d164645c247f730b1890c768d6ee882489b9d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 000 per nag (plek vir 12) 1 5 1 5 20 Baleen Drive Klein Slangkop Estate 7976 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.128221898551 18.34050982209
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang