Successfully reported

The Beachfront Unit 6

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Piet L
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Baie goed ontvang deur Theuns, baie lekker gebly. Baie lekker. Dit is ons 2de keer by Beachfront. Sal dit definitief aanbeveel en weer daar gaan vakansie hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adel V
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Ons sal beslis weer by Beachfront No 6 bespreek. Dit was onvergeetlik. Die woonstel is ruim en baie goed toegerus met alles wat jy mag nodig kry. Die buite stoep was 'n absolute wenner vir die dae wat dit gereën het. Die eenheid het sy eie braaiplek wat baie gerieflik was. Ek sal wel voorstel dat die derde slaapkamer toegerus word met 'n dakwaaier vir die warm aande. Die dakwaaier in die tweede slaapkamer het nie so effektief gewerk nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theuns
The Beachfront Unit 6
Adel, baie dankie vir die mooi boodskap. Dit was 'n plesier om julle te akkommodeer.

Joan J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Awesome, wonderful and clean. The photos on the website do not give a clear picture of how the unit looks; it was 10 times better in person. Modern, clean, spacious. We had a lovely time, it's a quick walk to the beach, the unit has everything you need. The owners are extremely friendly. What a wonderful experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theuns
The Beachfront Unit 6
Joan, we enjoyed your company and very positive attitude. Thank you for the kind words. Theuns and Sandra

Mariska D
Lang verblyf
4.8
Mei 2025

Heerlike woonstel. Baie lekker woonstel. Die privaat tuin met braaier is 'n groot aanwins. Daar is WiFi en Nespresso koffie masjien, wat lekker ekstras is. Mooi uitsig van die stoep af. Het die verblyf baie geniet. Theuns was baie behulpsaam.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene S
Lang verblyf
4.6
Des 2023

Goed. Baie dankie, Sandra en Theuns, julle is awesome mense.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Diren R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Apr 2023

Great for weekend getaway, peaceful. All around great getaway, a beautiful setting. Private beach access.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Cerelle P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2022

Wonderlike, stil plek vir familie om te geniet. Die eienaars was wonderlik en ons sommer dadelik laat tuis voel. Uit hulle plek gegaan om ons te help met enige navrae en hulp wat benodig was. Woonstel skoon en netjies en die perseel ook. Sal definitief weer daar gaan vakansie hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theuns
The Beachfront Unit 6
Cerelle Dankie vir kommentaar. Dit was ‘n plesier om julle te akkommodeer Beste wense Theuns en Sandra

Sarah D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2022

Absolutely stunning. Beautiful accommodation with stunning views. Definitely a must stay, we thoroughly enjoyed the place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michele K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2021

Baie dankie dit was heerlik. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annetjie Barnard B
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2021

Baie aangenaam, het lekker gebly en was gerieflik en vriendelike mense. Margate! Nee Uvongo strand nee, Ramsgate met sy blouvlagstrand is puik. Gaan gerus soontoe, asook die ligging van die akkommodasie daar met nabygeleë winkels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theuns
The Beachfront Unit 6
Annetjie dit was baie lekker om julle te akkommodeer. Baie dankie vir die positiewe kommentaar.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Theuns Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 221

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Lot 500 Ashmead Drive, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM0MGQ3ZTJhLWNjMTItNDk1Yi1iNDA5LWU1NzQ3MmEwZDU3Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 6) 42 5 1 5 Lot 500 Ashmead Drive Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -30.884686 30.352948

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang