The Beacon 16
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 92 Ocean Drive, Shaka's Rock, Dolphin Coast, 4399, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 029 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
The Beacon 16 is 'n woonstel op die eerste verdieping in 'n gesinsvriendelike kompleks wat net 'n hanetreetjie vanaf die bekende Thompsonsbaai-strand is. Hierdie woonstel is in Chakas Rock aan die Noordkus van Ballito geleë en is ideaal vir gesinne wat vakansieverblyf soek.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 2 beddens wat slegs vir kinders geskik is. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die hoofslaapkamer en die tweede slaapkamer het ook 'n stoep wat na die see front. Elke slaapkamer het lugversorging
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, 'n TV met die volle DStv-pakket en gemaklike sitplek. Let asb. dat die verblyf nie WiFi het nie. Die sitarea lei na 'n stoep met 'n see-uitsig en 'n houtskoolbraai.
Daar is onderdakparkeerplek en 1 oop parkeerplek.
Gaste het ook toegang tot die kompleks se gemeenskaplike geriewe wat 'n swembad, tennisbaan en 'n braai-area insluit.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Kinderbed vir 1
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Ballito
Accommodation ...
Eiendomme 100+
Resensies 362
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 92 Ocean Drive, Shaka's Rock, Dolphin Coast, 4399, KwaZulu-Natal
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 92 Ocean Drive, Shaka's Rock, Dolphin Coast, 4399, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang