The Beacon 21
Bly 7 nagte en betaal slegs vir 6. Geldig vir verblyf vanaf 27 Mrt 2025 tot 30 Nov 2025.
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 91 Ocean Drive, Shaka's Rock, Ballitoville, 4200, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 400R1 200 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
The Beacon 21 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Shaka's Rock naby strande en is ideaal vir gaste wat 'n seevakansie soek.
Dié woonstel op die grondverdieping bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word en die en suite-badkamer het 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en gaste gebruik 'n aparte badkamer met 'n stort.
Die eenheid beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, lugbraaier, ketel, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas, wasmasjien en 'n ontbytarea met stoele toegerus is. Die sit- en eetarea het gemaklike sitplek. Daar is ook 'n platskerm-TV met DStv-kanale en gratis WiFi is beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met sitplek, draagbare braaigeriewe en 'n uitsig oor die Indiese Oseaan. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad, versorgde tuin, tennisbaan en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Sam Geverifieer
Eiendomme 44
Resensies 105
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 91 Ocean Drive, Shaka's Rock, Ballitoville, 4200, KwaZulu-Natal
- Gaste dink The Beacon 21 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 91 Ocean Drive, Shaka's Rock, Ballitoville, 4200, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang