The Beacon 83
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 92 Ocean Drive, Shaka's Rock, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Vanaf R3 600 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
The Beacon 83 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Shaka's Rock, Ballito, naby strande. Dit is ideaal vir diegene wat 'n vakansie naby die see soek.
Die woonstel met lugversorging bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en toegang tot 'n aparte badkamer met 'n bad.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en 'n yskas-vrieskas toegerus. Die leefarea bied gemaklike sitplek, 'n eetarea en 'n slim-TV met stroomdienste en gratis WiFi.
Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met 'n uitsig oor die rustige tuin. Gaste het ook toegang tot braaigeriewe, 'n gemeenskaplike swembad, tuin, tennisbaan en veilige parkeerplek op die perseel in die kompleks.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Sam Geverifieer
Eiendomme 44
Resensies 106
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 92 Ocean Drive, Shaka's Rock, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 92 Ocean Drive, Shaka's Rock, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang