Successfully reported
+35

The Beekeeper's Inn

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 43 Stubbs Street, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Beekeeper's Inn is in die dorpie Louis Trichardt geleë, aan die voet van die majestueuse Soutpansberge.

Gerieflike verblyf word gebied in 3 selfsorgwoonstelle, met 'n eklektiese styl en bekoorlike dekor. Daar is 2 woonstelle wat elk 2 gaste kan akkommodeer terwyl die ander woonstel geskik is vir 4 gaste.

Apartment BlackBee is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. 'n Slaapbank is ook beskikbaar vir 'n klein kind.

Woonstel TwinBee het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers wat elk ingerig is met 1 koningingrootte-bed. Die 2 badkamers is toegerus met 'n bad en 'n stort.

Woonstel QueenBee het 'n koninggrootte-bed met 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort.

Elke woonstel het 'n kombuis wat volledig toegerus is vir selfsorg met 'n yskas, oond en stoof, en 'n mikrogolfoond. Die sitarea van elke woonstel het 'n slim-TV met Netflix. Gaste het toegang tot gratis WiFi en veilige parkeerplek.

Hierdie woonstelle beskik oor goed-skadu patio's omring deur 'n skilderagtige tuin, 'n ideale plek vir 'n oggendkoffie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Chris E
Besigheidsreis
5.0
Wonderful stay in LT. Amazing stay. Effortless check-in. This is a must-visit! Fantastic hosts! Thank you so much; you've gone above an...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
J.h.m. F
Saam met lewensmaat
5.0
Feels like home away from home. Very nice place like home on our way from Zimbabwe to Johannesburg. Nice shops at 100 metres. Very quie...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Werner R
5.0
Very comfortable and spacious, nice amenities, clean, comfortable and safe. Spacious, clean and comfortable. No issues with anything on...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Natasha K
5.0
Beste gashere! Gerieflik, skoon, netjies en naby winkels en staproetes. Vriendelikste gashere wat ek al ooit ontmoet het. Skoon, netjies en alles is s...
Sien meer
Jun 2025
Hanlie V
Saam met lewensmaat
5.0
Gemaklik, rustig en mooi skoon en netjies. Heerlik geslaap en baie gerieflik.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Stefan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 43 Stubbs Street, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
  • Gaste dink The Beekeeper's Inn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 43 Stubbs Street, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4cf6eebbd4ae39798a4732dff29d44ecc7cd82015fd64483ebfc2d9f8cd248c02dffe5ce00369f584f592f3609a9163619c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 43 Stubbs Street Louis Trichardt 0920 Limpopo 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -23.0307377 29.9100595

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang