Successfully reported
+25

The Big Easy Rest

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 782 Kruisfontein Street, Highland Gate, Dullstroom, 1050, Mpumalanga
  • Vanaf R5 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

The Big Easy Rest is 'n pragtige huis op die Highland Golf & Trout Estate in Dullstroom en bied verblyf aan 'n groep vriende of 'n gesin.

Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 en suite-badkamers. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, of albei. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis, eetarea en 'n sitarea. Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, ysmasjien, mikrogolfoond, Nespresso-koffiemasjien en 'n skottelgoedwasser toegerus en het 'n eiland met stoele. Die kombuis lei na die eetarea en die sitarea het gemaklike rusbanke, 'n kaggel en 'n TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die huis het 'n binnebraai-area wat na 'n stoep met buitemeubels en 'n uitsig oor die gholfbaan lei.

Die huis is naby die gholfbaan geleë, wat 24 uur-sekuriteitspatrollies en 'n restaurant het. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Gaste kan 'n staproete van 1 km volg en in die nabygeleë natuurlike dam met 2 watervalle swem.

The Big Easy Rest is 15 km vanaf die Dullstroom Bird of Prey & Rehabilitation Centre, 20 km vanaf Dullstroom se winkels, restaurante en natuurreservaat, en 35 km vanaf Verloren Vallei Natuurreservaat.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 5 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Alricia D
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het ons naweek verskriklik baie geniet. Dit is 'n pragtige plek. Pragtige plek, het dit geniet. Definitief waarde vir geld.
Sep 2025
Anton C J L
Gesin met tieners
5.0
Fantasies. Uitsig baie mooi. Geriewe uitstekend. Heerlik gekuier en gebly. Fabulous plek.
Des 2024
Itumeleng M
Saam met vriende
5.0
Awesome stay and would definitely come back. Excellent, excellent. Everything about the estate and the house was just beautiful. The ho...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Rhulani N
Gesin met klein kinders
4.8
Perfect escape. It was lovely, with spectacular views of the golf course and mountains. Thoroughly enjoyed my stay with family.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Clarinda B
Saam met vriende
4.8
Pragtige verblyf in die mooi Highland Gate. Die huis is perfek geleë in die mooi Highland Gate met pragtige uitsigte en ’n heerlike sonnige stoep wat ...
Sien meer
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Adriaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 782 Kruisfontein Street, Highland Gate, Dullstroom, 1050, Mpumalanga
  • Gaste dink The Big Easy Rest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 5 000
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 5 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 782 Kruisfontein Street, Highland Gate, Dullstroom, 1050, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2f9219fdf63e6503321fffb82f2dc284b003abe604f8ae4433c5a035f2b19e0f7478d01940ea09c639f084ea6f52f3725a1d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000 per nag (plek vir 8) 10 5 1 5 782 Kruisfontein Street Highland Gate 1050 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.44724739652 30.20463225582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang